Afrikaanse Musiek Koos Kombuis
Tag: Musiek
Anton. Myburgh. Boer en sy Roer
Ek moes die atkv logo uithaal. Ek het ‘n gesprek met die ATKV gehad en hule distansieer hulself nie van die lied, of Afrikaner af nie, ek moes die logo afhaal omdat ek nie toestemming daarvoor gehad het nie. Dit gaan dus oor die regsaspek en nie dat hulle teen die Boere / Afrikaner is nie.
Ray Dylan – Hier Binne Klop ‘n Boerehart
Soos belowe – hier is nog ‘n Ray Dylan Video!!!